02.10

INVASION YOUTH Nuwe Tye

Die Bron Teater

INVASION YOUTH, Die Bron se Hoërskool Jeugbediening vir Gr 8-12’s het geskuif van ‘n Sondagoggend na ‘n Vrydagaand in Die Bron Teater van 19:00 – 21:00 (tydens skoolkwartale) Ons het groot pret saam, leer saam uit die Woord, worship saam en geniet mekaar se teenwoordigheid. Nou kan ons Jeug Vrydae aande byeenkom en steeds Sondae oggende die diens bywoon of Sondae betrokke raak by Teamfire wat Volunteer by FIRE KIDS. So kan hulle ook verder groei en teruggee. INVASION YOUTH = EQUIPPED FOR PURPOSE! Elke Vrydag deur die kwartaal, maar nie tydens langnaweke en vakansies nie

 

Deel met vriende

Vorige Byeenkomste

02.10

Vas saam met ons

2 October 2026

Ons gaan saam as gemeente ’n tyd van Vas & Gebed binne — elke Woensdag, heeldag. Ons vas nie vir ons eie deurbrake nie, maar om God te soek, Hom beter te leer ken en ruimte te maak om Sy stem te hoor. Ons lees ook 'n nuwe Bybel leesplan uit Galasiers, klik vir meer inligting

02.10

INVASION YOUTH Nuwe Tye

2 October 2026

INVASION YOUTH se nuwe tye is Vrydagaande van 19:00 - 21:00 in Die Bron Teater! Nou kan ons Gr 8-12's Vrydae aande die Jeug bywoon en Sondae of die dienste bywoon of betrokke raak by FIREKIDS as Teamfire Volunteers. Nie tydens vakansie of langnaweke nie

02.10

Potgooi & Live stream

2 October 2026

Sondae se audio diens is gratis beskikbaar op Potgooi! Jy hoef niks te mis nie, kan elke boodskap luister wanneer jy wil, asook 'share' met familie/vriende oral. Klik vir meer info. Elke Sondag oggenddiens om 10.00 word ook ge-livestream op YouTube https://www.youtube.com/@diebron/streams

21.08

Vrae lei na groei

21 August 2026

Die Bron Vrouenaweek vind plaas Vrydagaand 21 Augustus om 19.00 en Saterdag 22 Augustus 09.00 - 13.00 met die tema: VRAE LEI NA GROEI, waar ons saam gaan gesels en groei uit die Woord oor God se vrae aan ons en ons s'n aan Hom. Klik hier om te registreer