Missie
ONTVANG SY WOORD, GLO SY WOORD EN WORD VERANDER DEUR SY WOORD
Volgens 1 Thess 2:13 – Daarom dank ons God ook sonder ophou dat toe julle die Woord van God ontvang het, wat deur ons verkondig is, julle dit aangeneem het nie as die woord van mense nie, maar soos dit werklik is, as die woord van God wat ook werk in julle wat glo