Kerk Kantoor

Jy kan ons sekretaresse Rosemary van Zyl kontak as jy enige navrae het aangaande Die Bron gemeente of as jy graag betrokke wil raak in enige bediening van Die Bron.

T: 076 305 4922

E: info@diebron.co.za

FIRE KIDS Kantoor

Vir enige inligting rakende ons kinderkerk, is jy welkom om die kinderkerk kantoor te kontak tussen 9:00 – 13:00 by

T: 076 798 6172

E: firekids@diebron.co.za

 

Waar vind dit plaas

Die BRON Kerk

Carl Cronje Laan 39

Willowbridge Winkelsentrum

Tygervallei, Bellville