28.08

Potgooi & Live stream

Nou kan jy gratis na elke week se Sondagoggend diens luister op ‘n Potgooi! Jy hoef nooit weer ‘n boodskap te mis nie, al is jy weg, by die werk of met verlof. Jy kan dit aflaai en luister net waar en wanneer jy wil en ook ‘share’ met familielede oral oor die wêreld.

Dit is beskikbaar op die volgende platforms:

Podbean – https://diebron.podbean.com/
Apple Podcast (Benodig Apple Podcast App) – https://podcasts.apple.com/za/podcast/die-brons-podcast/id1528143634
Spotify – https://open.spotify.com/show/1wpWG4gyg3QSUXYjQXxxZp?si=E8fzbr41Rsq_iaYqiQhZOg

Elke Sondag oggenddiens om 10.00 word ook ge-livestream op YouTube https://www.youtube.com/@diebron/streams – Sluit gerus aan by ons

Deel met vriende

Vorige Byeenkomste

28.08

Potgooi & Live stream

28 August 2026

Sondae se audio diens is gratis beskikbaar op Potgooi! Jy hoef niks te mis nie, kan elke boodskap luister wanneer jy wil, asook 'share' met familie/vriende oral. Klik vir meer info. Elke Sondag oggenddiens om 10.00 word ook ge-livestream op YouTube https://www.youtube.com/@diebron/streams

21.08

Vrae lei na groei

21 August 2026

Die Bron Vrouenaweek vind plaas Vrydagaand 21 Augustus om 19.00 en Saterdag 22 Augustus 09.00 - 13.00 met die tema: VRAE LEI NA GROEI, waar ons saam gaan gesels en groei uit die Woord oor God se vrae aan ons en ons s'n aan Hom. Klik hier om te registreer

23.07

Huweliks Kursus

23 July 2026

Henry & Justine Pike bied 'n voorhuweliks- of 'Refreshers' Huweliks Kursus aan Donderdag- en Vrydagaand 23 & 24 Julie en Saterdagoggend 25 Julie in die Funksie lokaal Bespreek by henry@diebron.co.za Belê in jou huwelik en sien die vrug daarvan in jou lewe!

25.05

Vat Woord Kort Kursus

25 May 2026

Kom woon ons Vat Woord Kort Kursus by waar Gary spesifiek gaan gesels uit die Woord oor Jesus in die Ou Testament Deel 2. Maandagaand 25 Mei is die laaste in die reeks om 19.00 Almal welkom, toegang gratis