25.05

Vat Woord Kort Kursus

Die Bron Kerk Willowbridge

Kom woon ons Vat Woord Kort Kursus by waar Gary spesifiek gaan gesels uit die Woord oor Jesus in die Ou Testament, Deel 2.  Maandagaand 25 Mei is die laaste een in die huidige reeks. om 19.00 Almal welkom, toegang gratis

 

Deel met vriende

Vorige Byeenkomste

23.07

Huweliks Kursus

23 July 2026

Henry & Justine Pike bied 'n voorhuweliks- of 'Refreshers' Huweliks Kursus aan Donderdag- en Vrydagaand 23 & 24 Julie en Saterdagoggend 25 Julie in die Funksie lokaal Bespreek by henry@diebron.co.za Belê in jou huwelik en sien die vrug daarvan in jou lewe!

25.05

Vat Woord Kort Kursus

25 May 2026

Kom woon ons Vat Woord Kort Kursus by waar Gary spesifiek gaan gesels uit die Woord oor Jesus in die Ou Testament Deel 2. Maandagaand 25 Mei is die laaste in die reeks om 19.00 Almal welkom, toegang gratis

30.05

God & Geld Seminaar

30 May 2026

Die God & Geld Seminaar, aangebied deur Wilco Naumann, is 'n praktiese oggend waar ons gaan kyk na God se hart en beginsels rondom geld en die bestuur daarvan. Kom leer oa meer oor 'n gesonde finansiële fondasie en hoe om vry te kom van skuld. Registreer op Church Centre of kontak info@diebron.co.za

19.05

Pinkster 2026

19 May 2026

Die Heilige Gees gee ons krag, gawes en vrug om te getuig van Jesus. Kom ons vier Hom saam elke aand Maandag 18 Mei tot Woensdagaand 20 Mei om 19.00. Nooi gerus iemand saam!