30.05

God & Geld Seminaar

  • Die Bron Kerk
  • Willowbridge Leefstyl Winkelsentrum
  • 39 Carl Cronje Laan
  • Tygervalley, Bellville

God & Geld – Bybelse beginsels vir Finansiële vryheid

Kom sluit aan by ons vir hierdie praktiese en inspirerende seminaar, aangebied deur Wilco Naumann, waar ons kyk na God se hart en beginsels rondom geld en die bestuur daarvan. Dit sal jou toerus met Bybelse insigte en konkrete stappe om :

  • ‘n Gesonde finansiële fondasie te bou
  • Vry te kom van skuld en finansiële druk
  • ‘n Duidelike Bybels- gegronde plan te ontwikkel vir jou geldsake

Jy ontvang ook Wilco se boek, God & Geld, wat as ‘n praktiese handleiding dien vir jou finansiële reis

  • Datum: 30 Mei
  • Tyd: 09.00 – 13.00
  • Plek: Bron Teater
  • Koste: R200 pp (Sluit boek in)

Hierdie seminaar word ondersteun deur Abide Business Ministries & aangebied deur EBM (Executive Business Mentoring) van Die Bron

Registreer via Church Centre. Betalings geskied via EFT en stuur asb jou bewys van betaling na info@diebron.co.za om jou plek te bevestig

  • FNB
  • Re Naam: Die Bron
  • Rek No: 62318713006
  • Takkode: 250655
  • Verwysing: GG + Naam & Van

Deel met vriende

Vorige Byeenkomste

23.07

Huweliks Kursus

23 July 2026

Henry & Justine Pike bied 'n voorhuweliks- of 'Refreshers' Huweliks Kursus aan Donderdag- en Vrydagaand 23 & 24 Julie en Saterdagoggend 25 Julie in die Funksie lokaal Bespreek by henry@diebron.co.za Belê in jou huwelik en sien die vrug daarvan in jou lewe!

25.05

Vat Woord Kort Kursus

25 May 2026

Kom woon ons Vat Woord Kort Kursus by waar Gary spesifiek gaan gesels uit die Woord oor Jesus in die Ou Testament Deel 2. Maandagaand 25 Mei is die laaste in die reeks om 19.00 Almal welkom, toegang gratis

30.05

God & Geld Seminaar

30 May 2026

Die God & Geld Seminaar, aangebied deur Wilco Naumann, is 'n praktiese oggend waar ons gaan kyk na God se hart en beginsels rondom geld en die bestuur daarvan. Kom leer oa meer oor 'n gesonde finansiële fondasie en hoe om vry te kom van skuld. Registreer op Church Centre of kontak info@diebron.co.za

19.05

Pinkster 2026

19 May 2026

Die Heilige Gees gee ons krag, gawes en vrug om te getuig van Jesus. Kom ons vier Hom saam elke aand Maandag 18 Mei tot Woensdagaand 20 Mei om 19.00. Nooi gerus iemand saam!