07.09

Boeta Aande

Die Bron Lokaal Willowbridge Winkelsentrum Tygervallei

VIR ALLE MANNE:

Kom sluit aan by ons Boeta Aande. Dit vind plaas  die eerste Maandag van elke maand vir 3 maande lank

  • Wanneer: 7 Sept, 5 Oktober & 2 November 2026
  • Hoe laat: 19:00
  • Waar: Bron Lokaal
  • Toegang: Gratis

 

Kom leer oor jou as man se aandeel om generasies te kan beinvloed volgens God se Woord, aangebied deur Gary Kieswetter

Bring ‘n vriend saam!

Deel met vriende

Vorige Byeenkomste

28.08

Potgooi & Live stream

28 August 2026

Sondae se audio diens is gratis beskikbaar op Potgooi! Jy hoef niks te mis nie, kan elke boodskap luister wanneer jy wil, asook 'share' met familie/vriende oral. Klik vir meer info. Elke Sondag oggenddiens om 10.00 word ook ge-livestream op YouTube https://www.youtube.com/@diebron/streams

21.08

Vrae lei na groei

21 August 2026

Die Bron Vrouenaweek vind plaas Vrydagaand 21 Augustus om 19.00 en Saterdag 22 Augustus 09.00 - 13.00 met die tema: VRAE LEI NA GROEI, waar ons saam gaan gesels en groei uit die Woord oor God se vrae aan ons en ons s'n aan Hom. Klik hier om te registreer

23.07

Huweliks Kursus

23 July 2026

Henry & Justine Pike bied 'n voorhuweliks- of 'Refreshers' Huweliks Kursus aan Donderdag- en Vrydagaand 23 & 24 Julie en Saterdagoggend 25 Julie in die Funksie lokaal Bespreek by henry@diebron.co.za Belê in jou huwelik en sien die vrug daarvan in jou lewe!

25.05

Vat Woord Kort Kursus

25 May 2026

Kom woon ons Vat Woord Kort Kursus by waar Gary spesifiek gaan gesels uit die Woord oor Jesus in die Ou Testament Deel 2. Maandagaand 25 Mei is die laaste in die reeks om 19.00 Almal welkom, toegang gratis