Uitreike

Lewe om te dien

Wat dit behels

Meer Inligting

Die Woord leer ons dat ons ons naaste moet liefhê soos onsself. Hieraan sal mense weet dat ons Jesus se dissipels is, as ons mekaar waarlik liefhet.

Die Bron hou gereeld uitreike na gemeenskappe wat ondersteuning benodig. Dit het al gebeur in die vorm van die oprig van ‘n gemeenskapstent, bedienings- en damesoggende, sop-en-brood bedieninge, kinderbediening, gebed vir siekes en enige ander hulp wat gemeenskappe mag benodig.

Uitreike is deel van ons Selgroepe by Die Bron.

 

As jy wil betrokke raak by ons volgende uitreik kontak

DIE BRON KANTOOR

info@diebron.co.za