Multimedia

Skakel in

Wat dit behels

Meer Inligting

Die multimedia bediening bied ‘n tegnies begaafde persoon ‘n wonderlike geleentheid om Jesus te dien met sy of haar gawes. Ons benodig mense om opnames, klank, beligting, woorde ens. te fasiliteer tydens kerkdienste, drama produksies, dans produksies, aanbiedings, CD bekendstellings en leier opleidings. Opleiding sal verskaf word.

As jy graag wil betrokke raak in hierdie bediening, kontak

Die Bron Kantoor

E: info@diebron.co.za