Kies jou taal: Eng Afr

Dis tyd om te bid

5 Jul 2016

Welkom by Die Bron

Die Bron is hoofsaaklik ‘n Afrikaanse gemeente in Tygervallei wat deel is van die liggaam van Christus. Ons hart is om God se teenwoordigheid te ervaar en dat elkeen Sy heerlikheid sal reflekteer. Hier word gelowiges bemoedig om hulle geloof te aktiveer en deel te wees van die herlewing wat God bring in mense se lewens.

Kom besoek ons gerus op Sondae. Luister gerus ook na Henry Pike se radioprogram Kerk sonder mure Dinsdagaande 21.00 – 22.00  op Tygerberg 104FM

Byeenkomste

08.03

Kerk oop & steeds aanlyn

8 March 2021

Nav wetgewing is die dienste by Die Bron weer oop vir 100 persone per diens - Sondae 08.00 & 10.00 ( + FIRE KIDS - Gr 1- 7) en Invasion 17.00. Dienste sal steeds aanlyn ook wees Sondae 08.00 - Youtube, 10.00 - Facebook. Slegs met bespreking - www.itickets.co.za meer

08.03

Potgooi van boodskappe

8 March 2021

Sondae oggende se diens is nou gratis beskikbaar op Potgooi! Jy hoef niks te mis tydens jou vakansie nie en kan elke Sondag se boodskap luister net waar en wanneer jy wil asook dit 'share' met familie en vriende oral in die wêreld. meer

08.03

Bly in kontak

8 March 2021

Al kan ons tans slegs 50 mense per diens akkommodeer, bly gerus in kontak! Ons wil graag by naam bid vir mense wat positief toets vir covid, so stuur asb hulle detail na info@diebron.co.za meer

08.03

Volunteer Konferensie

8 March 2021

UITGESTEL TOT LATER DATUM - Vir alle bestaande en nuwe volunteers, hou ons 'n opwindende Konferensie - Here 2 serve #forRevival om toegerus te word hoe om te dien in herlewing. Kom word deel van die kultuur van 'serving' meer