Die Bron Willowbridge
HERE2SERVE IS UITGESTEL TOT ‘N LATER DATUM – HOU SOSIALE MEDIA DOP
Vir al Die Bron se bestaande volunteers asook vir nuwe volunteers, hou ons ‘n opwindende Volunteer Konferensie – Here 2 serve #forRevival
Ons wil mense toerus om te dien tydens herlewing, die atmosfeer te verander en die kultuur van ‘serving’ te vestig.
Sprekers sal wees Hardus Zevenster, Henry Pike en Justine Pike. Daar sal ook ‘break-out sessions’ wees gelei deur elke volunteergroep se leiers. Kom word bedien sodat jy kan bedien.
Kostes: R100 pp en sluit middagete in Saterdag
Registrasie is noodsaaklik op www.itickets.co.za
25 December 2020
Agv die besluit om fisiese dienste eers te staak, sal die Kersdag diens SLEGS aanlyn plaasvind en die produksie sal oorstaan tot 'n latere geleentheid. Sluit by ons aan op Kersdag 25 Desember om 10.00 op facebook - https://www.facebook.com/diebronkerk
8 March 2021
Alhoewel ons dienste weer oop is, is daar steeds sekere aanlyn bediening beskikbaar. Kyk gerus na die program vir al die detail.
8 March 2021
Ek deel graag 'n gratis rowwe draft van my boek - Hou aan aanhou. Dit sal slegs beskikbaar wees tydens die lockdown om te gebruik as Bybelstudie - Rhona Kieswetter
18 March 2020
Agv nuwe wetgewing is hierdie event gekanseleer, hou gerus ons facebook bladsy dop vir aanlyn boodskappe!