09.02

Profeteskool Rory & Cathi Mole

Die Bron Kerk, Willowbridge Tygervallei

Rory and Cathi Mole is al vir meer as 30 jaar in Profetiese Bediening en het al in verskeie lande in die wêreld bedien. Hulle hart is om mense op te lei en te aktiveer in die Profetiese gawe. Hulle bedien by Die Bron met ‘n Profetiese Skool Vrydag 9 Feb 19.00 en Saterdag 10 Feb 10.00-13.00 Dit sal jou bekragtig, opbou en toerus. Toegang is gratis, ‘n kollekte sal opgeneem word.

Sien jou daar!

Deel met vriende

Vorige Byeenkomste

20.05

Bronwinkel

20 May 2024

Nuwe, vars, oorspronklike materiaal gebore uit Die Bron Gemeente. Kom koop jou CD of boek elke Sondagoggend by die info toonbank 08.00 & 10.00

09.02

Profeteskool Rory & Cathi Mole

9 February 2024

Internationale sprekers en Profetepaar Rory & Cathi Mole bied 'n Profetiese Skool aan by Die Bron Vrydagaand 9 Feb om 19.00 asook Saterdag 10 Feb 10.00-13.00 Toegang gratis, kollekte sal opgeneem word

16.12

Feestyd dienste

16 December 2023

Daar is twee spesiale diens geleenthede tydens die feestyd nl. 'n Geloftediens op Saterdag 16 Desember om 09.00 en twee Kersdienste op Kersdag Maandag 25 Desember om 08.00 & 10.00 Elke Sondag se dienste gaan aan soos normaal 08.00 & 10.00 regdeur die Kerstyd

10.12

Kerssangdiens

10 December 2023

Kom geniet 'n Kerssangdiens om ons Koning Jesus te vier, saam met ons op Sondag 10 Desember 08.00 & 10.00