Die Bron
Sukkel jy met seerkry, aanstoot of het jy verlies beleef? Kom ervaar jou vryheid by die Fresh Start Kursus vir 4 Dinsdae in April (8,15,22,29) om 19.00 – 21.00.
Dit is ‘n kursus waar jy gefasiliteer gaan word om jou verhouding met God die Vader, Seun en Heilige Gees te verdiep en ontslae te raak van struikelblokke wat jou terughou in jou geestelike groei. Die kursus sal in Engels aangebied word.
Registreer voor 31 Maart by info@diebron.co.za
19 June 2025
Sukkel jy met seerkry, aanstoot of het jy verlies beleef? Kom ervaar jou vryheid by die Fresh Start Kursus vir 4 Dinsdae in April (8,15,22,29) om 19.00 - 21.00. Registreer voor 31 Maart by info@diebron.co.za
19 June 2025
Ons gewilde Boeta Aande is terug - 3 Maandae in 'n ry 10,17 & 24 Maart om 18.45 - 21.00 by Die Bron. Rou & Real onderwerpe vir mans word hanteer. Sien jou daar!
14 March 2025
Ons bied 'n basiese Sozo opleiding aan 14-15 Maart by Die Bron. Kom kry innerlike genesing vir jouself of word opgelei om deel te word van ons Sozo bedieningspan. Kontak info@diebron.co.za voor 10 Maart om deel te neem.
8 September 2024
Handeling 2:38 sê - Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word. Die volgende doop geleentheid is Sondag 8 Sept met 'n Fokusaand die aand 18.00. Daar is 'n inligtings sessie wat die Woord sê oor gelowige Doop - Dinsdag 3 Sept om 19.00 by Die Bron in die Funksie lokaal