S.O.S Outdoor Centre, Villiersdorp
CAMP FIRE IS NOU VOL BEPSREEK! PROBEER WEER VOLGENDE JAAR!!
KIDS gaan kamp weer! Ons stel bekend CAMP FIRE vir alle Gr 4-7’s met die Tema: WE ARE FRIENDS!
20-22 September 2019
Getuienisse van die vorige 3 jare:
Die KAMP het my LEWE VERANDER – Ilan
Ek het GOD se hand FISIES op my skouer GEVOEL – Cami
Daar is GEEN MEER DOUBT dat God vir my lief is en by my is nie – Aneleh
Ek het nie geweet hoe om met die Heilige Gees te connect nie, en nou het ek geleer hoe om met Hom te praat – Carly
Wat kan jy verwag?
Lekker kos, cook out, spanbou, rock climbing, high&low ropes, swem, staproete, snoepie, boeresport, nuwe en ou vriende, ervaar God, dans, sing, speel, groei
Kamp groepe = 1 Volwassene per elke 5 kinders
Bankbesonderhede:
First National Bank (FNB)
Rekeningnaam: Die Bron
Rek nommer: 62318713006
Takkode: 260 217
Verwysing: Kind se voorletter en Van en CF
Epos registrasievorm en bewys van betaling na firekids@diebron.co.za
INSKRYWINGS SLUIT 9 SEPTEMBER 2019
PLEK IS BEPERK, SO BESPREEK VANDAG!
Kostes:
R560 per persoon (Akkomodasie, kos en aktiwiteite ingesluit)
Bus vervoer is geborg en sal dus gratis wees, maar REGISTRASIE is NOODSAAKLIK
25 December 2020
Agv die besluit om fisiese dienste eers te staak, sal die Kersdag diens SLEGS aanlyn plaasvind en die produksie sal oorstaan tot 'n latere geleentheid. Sluit by ons aan op Kersdag 25 Desember om 10.00 op facebook - https://www.facebook.com/diebronkerk
9 March 2021
Alhoewel ons dienste weer oop is, is daar steeds sekere aanlyn bediening beskikbaar. Kyk gerus na die program vir al die detail.
9 March 2021
Ek deel graag 'n gratis rowwe draft van my boek - Hou aan aanhou. Dit sal slegs beskikbaar wees tydens die lockdown om te gebruik as Bybelstudie - Rhona Kieswetter
18 March 2020
Agv nuwe wetgewing is hierdie event gekanseleer, hou gerus ons facebook bladsy dop vir aanlyn boodskappe!