19.06

Boeta Aande

Die Bron Teater

Ons gewilde Boeta aande is slegs vir mans. Daar word rou & real onderwerpe wat mans raak, bespreek. Dit vind plaas vir 3 opeenvolgende Maandag aande 10,17 & 24 Maart vanaf 18.45 – 21.00 by Die Bron.

Toegang is gratis

Deel met vriende

Vorige Byeenkomste

19.06

Fresh Start

19 June 2025

Sukkel jy met seerkry, aanstoot of het jy verlies beleef? Kom ervaar jou vryheid by die Fresh Start Kursus vir 4 Dinsdae in April (8,15,22,29) om 19.00 - 21.00. Registreer voor 31 Maart by info@diebron.co.za

19.06

Boeta Aande

19 June 2025

Ons gewilde Boeta Aande is terug - 3 Maandae in 'n ry 10,17 & 24 Maart om 18.45 - 21.00 by Die Bron. Rou & Real onderwerpe vir mans word hanteer. Sien jou daar!

14.03

Sozo Opleiding

14 March 2025

Ons bied 'n basiese Sozo opleiding aan 14-15 Maart by Die Bron. Kom kry innerlike genesing vir jouself of word opgelei om deel te word van ons Sozo bedieningspan. Kontak info@diebron.co.za voor 10 Maart om deel te neem.

08.09

Doop + Infosessie + Fokusaand

8 September 2024

Handeling 2:38 sê - Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word. Die volgende doop geleentheid is Sondag 8 Sept met 'n Fokusaand die aand 18.00. Daar is 'n inligtings sessie wat die Woord sê oor gelowige Doop - Dinsdag 3 Sept om 19.00 by Die Bron in die Funksie lokaal