Jesus sê vir ons dat elkeen wat groot wil wees, mekaar se dienaar moet wees. Hy het vir ons die voorbeeld gestel deurdat Hy nie gekom het om gedien te word nie, maar om te dien. As volgelinge van Jesus manifesteer Sy heerlikheid en goedheid deur ons wanneer ons dien. Tydens die gehoorsaamheid in die uitvoering van hierdie opdrag, word ons die produk van Sy heerlikheid. Neem ‘n besluit en raak betrokke in Sy koninkryk deur te dien.
Geleenthede: