Groet-en-Ontmoet

Vir al ons nuwe lede, word daar gereeld ‘n Groet-en-Ontmoet gehou. Hier leer ons mekaar ken, deel die gemeente se visie en stel die verskillende bedieninge bekend waarby lede betrokke kan raak.

As jy as nuwe lid nog nie ‘n uitnodiging ontvang het nie, kontak die kantoor by info@diebron.co.za vir die volgende Groet-en-Ontmoet datum