21.02

Youth Invasion

Die Bron Kerk & Teater, Willowbridge Winkelsentrum, Tygervallei

Die Bron bied aan ‘Youth Invasion’, ‘n konferensie vir jongmense (14-25jr) op 21 – 23 Februarie. Come encounter God, worship together en bring Revival to the streets!
Registrasie by die infotoonbank Sondae of op webtickets.co.za.
Kostes R50 pp
YOUTH INVASION = ‘N KONFERENSIE VIR ‘N NUWE GENERASIE!

Deel met vriende

Facebook Twitter Plusone Linkedin

Vorige Byeenkomste

24.02

Bronwinkel

24 February 2020

Nuwe, vars, oorspronklike materiaal gebore uit Die Bron Gemeente. Kom koop jou CD of boek elke Sondagoggend by die info toonbank 08.00 & 10.00

21.02

Youth Invasion

21 February 2020

Youth Invasion is 'n konferensie vir jongmense 14-25 jaar oud wat plaasvind van 21-23 Februarie by Die Bron. "Come experience encounters, worship and revival!!" Registrasie by Die Bron Sondae of by webtickets.co.za - Kostes R50pp

26.01

Sondagaand met Rory & Cathi Mole

26 January 2020

Internationale sprekers en Profetepaar Rory & Cathi Mole bedien by Die Bron Sondagaand 26 Januarie om 18.00 Dit sal jou bekragtig en toerus!

24.02

Dienstye by Die Bron

24 February 2020

Let asb op na ons dienstye by Die Bron met Fire Kids tydens die 10.00 diens nou met 7 klasse!