31.05

Voorhuwelikse Kursus

Die Bron lokaal, reg langs Barnyard Teater Willowbridge Winkelsentrum

As jy op troue staan, maak seker jy mis nie hierdie voorhuwelikse kursus nie! Vrydag 31 Mei 18.30 vir 19.00 en Saterdag 1 Junie 08.30 – 13.00. Dit word aangebied deur Henry Pike en Jaco Vollgraaff. Die kostes beloop R1000 per paartjie

 

Stuur asb. naam en kontakdetails na info@diebron.co.za  vir verdere inligting

 

Pre-Marital Course

 

Deel met vriende

Facebook Twitter Plusone Linkedin

Vorige Byeenkomste

09.04

Doop + infosessie

9 April 2019

Handeling 2:38 sê - Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word. Daar is 'n inligtings sessie oor wat die Woord sê oor gelowige Doop op Dinsdag 9 April om 19.00 in die Bron lokaal. Ons volgende doopgeleentheid is Sondag 14 April.

19.04

Paasnaweek Dienste

19 April 2019

Paasvrydag 19 April om 08.00 vier ons Jesus se liefdesoffer met 'n baie spesiale diens en nagmaal! Sondagoggend 21 April vier ons Sy opstanding tydens beide oggenddienste 08.00 & 09.45. Daarna vind die "Ek en my huis" uitreik plaas...

19.05

Fire Kids online winkel

19 May 2019

Koop jou Fire Kids T-shirt of hoodie op ons nuwe online winkel. Discount coupon beskikbaar. Bestellings en betalings slegs online en slegs oop tot 15 Maart. BESTEL ASAP!

03.05

Deurnag gebed

3 May 2019

Onthou om jou stem regtig te laat tel in Suid-Afrika! Kom sluit aan by ons deurnag gebeds inisiatief eerskomende Vrydag 3 Mei van 19.00 Vrydag tot 07.00 Saterdag oggende. Gebruik die middelste hek by Willowbridge en kom of net vir 'n korter tyd of bly die hele nag.