25.02

Venue verhuring

Die Bron Teater, Willowbridge Winkelsentrum, Tygervallei

Deel met vriende

Facebook Twitter Plusone Linkedin

Vorige Byeenkomste

25.02

Bronwinkel

25 February 2020

Nuwe, vars, oorspronklike materiaal gebore uit Die Bron Gemeente. Kom koop jou CD of boek elke Sondagoggend by die info toonbank 08.00 & 10.00

21.02

Youth Invasion

21 February 2020

Youth Invasion is 'n konferensie vir jongmense 14-25 jaar oud wat plaasvind van 21-23 Februarie by Die Bron. "Come experience encounters, worship and revival!!" Registrasie by Die Bron Sondae of by webtickets.co.za - Kostes R50pp

26.01

Sondagaand met Rory & Cathi Mole

26 January 2020

Internationale sprekers en Profetepaar Rory & Cathi Mole bedien by Die Bron Sondagaand 26 Januarie om 18.00 Dit sal jou bekragtig en toerus!

25.02

Dienstye by Die Bron

25 February 2020

Let asb op na ons dienstye by Die Bron met Fire Kids tydens die 10.00 diens nou met 7 klasse!