06.10

Venue launch met Spitbraai

Die Bron Teater, Willowbridge Winkelsentrum

Ons is baie opgewonde om ons nuwe venue te launch op Sondag 6 Oktober by beide oggenddienste. Onthou ons tye verander van Sondag 6 Oktober na 08.00, 10.00 en 18.00. Direk na die tweede oggenddiens om 11.30, hou ons ‘n lekker spitbraai om sommer lekker saam te eet en te kuier by ons eie venue.

Plek is beperk so bespreek vandag nog by bookings@alsevents.co.za om jou plek te verseker teen die spesiale prys van R165 per persoon vir die opening.

Deel met vriende

Facebook Twitter Plusone Linkedin

Vorige Byeenkomste

16.10

Bronwinkel

16 October 2019

Nuwe, vars, oorspronklike materiaal gebore uit Die Bron Gemeente. Kom koop jou CD elke Sondagoggend by die info toonbank 08.00 & 09.45

20.09

CAMP FIRE (VOL BESPREEK)

20 September 2019

DIE KAMP IS ONGELUKKIG NOU VOL BESPREEK! FIRE KIDS bied aan CAMP FIRE! Met die tema: We are Friends, vir alle Gr 4-7's.

20.08

Lig en Lewe

20 August 2019

'n Baie spesiale profetiese genesingskurses vir mense wat al aangeraak is deur miskraam of geboorte verlies.

31.08

Step Up Ouers: Geestelike Intelligensie Kursus

31 August 2019

Ouers met laerskoolkinders of werk jy met kinders? - Ons bied 'n Geestelike Intelligensie kursus, Bron lokaal Saterdag 31 Aug 09.00 - 13.00 aan. Leer om prakties jóú kind te leer om in geestelike oorwinning te staan. Beperkte plek!