20.01

Vat Woord - Die Bron Woordskool

Die Bron Teater, Willowbridge Winkelsentrum Carl Cronje Laan 39 Tygervallei

Vat Woord is Die Bron se deeltydse Woordskool wat plaasvind elke Maandagaand van 20 Januarie – 30 November 2020 van 19.00 – 21.00 tydens skoolkwartale.

Ons  leer saam deur middel van Woordstudie, aktiverings, groepwerk en selfs ‘n bietjie huiswerk.

  • Kom vat die Woord tot die punt waar die Woord jou vat
  • Laat jou lewe, jou denke en jou aksies in lyn kom met God se Woord
  • Ontdek wie God werklik is
  • Wees intiem met Vader, Seun en Heilige Gees
  • Word geaktiveer en gemotiveer deur die nuwe wyn om in die krag van God te lewe

 

Kostes: R2400 pp per jaar

Betalingsopsies:

Maandelikse debietorder – R200 per persoon per maand vir 12 maande óf

Volledige bedrag eenmalig – R2400 per persoon per jaar

 

Registrasie vir 2019 innames sluit 6 Desember 2020

Registreer elektronies vir Vat Woord onder Bedieninge (link onder) en kry ook jou debietorderopdrag vorm daar. Epos voltooide debietorder vorm na info@diebron.co.za nadat registrasievorm ingevul en deurgestuur is. (Een registrasievorm per persoon asb.) 

http://www.diebron.co.za/bedieninge/vat-woord/

Daar sal ook registrasie- en debietorderopdrag vorms beskikbaar wees by die infotoonbank Sondae oggende by Die Bron 08.00 & 10.00

 

 

Deel met vriende

Facebook Twitter Plusone Linkedin

Vorige Byeenkomste

18.03

Worship Aand

18 March 2020

Agv nuwe wetgewing is hierdie event gekanseleer, hou gerus ons facebook bladsy dop vir aanlyn boodskappe!

27.05

Venue verhuring

27 May 2020

Vir enige event, groot of klein, bespreek die Bron Teater vir jou funksie deur ALS Events. Kontak bookings@alsevents.co.za

07.03

Kinderkerk Opleiding

7 March 2020

Ons volgende opleiding vir nuwe Volunteers by Fire Kids vind plaas op Saterdag 7 Maart van 09.00 - 15.00. Kom leef jou passie vir Jesus uit en kom leer hoe om jou persoonlike verhouding met God te ignite en dit dan vir kinders te leer.

25.02

Kort Woord Kursus

25 February 2020

Gary Kieswetter bied 'n kort in-diepte Woordstudie aan vir 4 opeenvolgende Dinsdagaande vanaf Dinsdag 25 Februarie 2020. Kostes slegs R200 pp vir die hele kursus. Bring jou Bybel en notaboek en kom geniet dit saam.