19.04

Paasnaweek Dienste

Die Bron in die Barnyard Teater, Willowbridge, Tygervallei

Jesus se dood en opstanding is die fondasie van die Christelike geloof en daarom vier ons graag hierdie jaar Paasvrydag 19 April om 08.00 sy liefdesoffer aan ons met ‘n baie spesiale nagmaalsdiens. Sondag 21 April by beide dienste, 08.00 en 09.45 vier ons Sy opstanding saam. Daarna vir almal wat graag betrokke wil wees, vind die “Ek en my huis” uitreik plaas.

Die idee is om items, kos, klere ens wat jy graag wil skenk bymekaar te maak en dan Sondag 21 April na kerk te gaan uitdeel waar ookal Hy dit op jou hart lê om te doen. Elke gesin bid en gaan deel uit soos die Heilige Gees dit op hulle harte lê. Ons doen dit om Jesus se liefde wat Hy in ons uitgestort het, met andere te gaan deel.

 

 

Deel met vriende

Facebook Twitter Plusone Linkedin

Vorige Byeenkomste

19.04

Fire Kids online winkel

19 April 2019

Koop jou Fire Kids T-shirt of hoodie op ons nuwe online winkel. Discount coupon beskikbaar. Bestellings en betalings slegs online en slegs oop tot 15 Maart. BESTEL ASAP!

19.04

Bronwinkel

19 April 2019

Nuwe, vars, oorspronklike materiaal gebore uit Die Bron Gemeente. Kom koop jou CD of boek elke Sondagoggend by die info toonbank 08.00 & 09.45

22.02

Kinderkerk Opleiding

22 February 2019

EKSTRA OPLEIDING vir die wat nie die vorige kon bywoon nie - Vind plaas oor twee dae nl. Vrydag 22 Feb 18.30 en Sondag 24 Feb 12.00-14.00
As jy Passie vir Jesus het en Passie vir kinders, raak deel van ons visie om met kinders te speel, hulle lief te hê, te leer en uit te stuur met Passie vir Jesus!

13.01

FIRE KIDS OPEN

13 January 2019

FIRE KIDS open weer Sondag 13 Januarie vir die 1ste kwartaal na die vakansie. So opgewonde om weer ons kinders daar te hê! Kom vroeg om te registreer.