11.06

Nuwe Lede Ete

Die Bron lokaal Willowbridge

 

Is jy ‘n nuwe lid by Die Bron? As jy in die laaste twee kwartale aangesluit het, en nog nie ‘n nuwe lede ete bygewoon het nie, sal ons jou baie graag beter wil leer ken. Bring jou familie, kom eet en kuier lekker saam en kom ontmoet sommer die hele span. Ons sal jou ook graag wil vertel wat alles gebeur by Die Bron.

Die volgende ete is Dinsdag 11 Junie 18.30 vir 19.00 in Die Bron lokaal

Al wat jy hoef te bring, is jou eie eetgerei en ‘n lekker aptyt

RSVP asb. @ 3 Junie by info@diebron.co.za met getalle en ouderdomme van kinders

Sien uit om jou daar te sien!

Deel met vriende

Facebook Twitter Plusone Linkedin

Vorige Byeenkomste

20.07

Kinderkerk Opleiding

20 July 2019

Ons volgende opleiding vir nuwe Volunteers by Fire Kids is vroeg in die 3de kwartaal, die 20ste Julie. Kom leef jou passie vir Jesus uit en kom leer hoe om jou persoonlike verhouding met God te ignite en dit dan vir kinders te leer.

14.07

FIRE KIDS OPEN

14 July 2019

FIRE KIDS open weer Sondag 14 Julie vir die 3de kwartaal na die vakansie. So opgewonde om weer ons kinders daar te hê! Kom vroeg om te registreer.

11.06

Nuwe Lede Ete

11 June 2019

Vir alle nuwe lede wat in die laaste twee kwartale aangesluit het by Die Bron en nog nie 'n nuwe lede ete bygewoon het nie, ons nooi jou om lekker saam met ons te kom kuier en eet op Dinsdagaand 11 Junie om 18.30 vir 19.00

31.05

Voorhuwelikse Kursus

31 May 2019

Alle verloofde paartjies, kom belê in jou huwelik! 31Mei - 1Junie in Die Bron lokaal. Registrasie noodsaaklik by info@diebron.co.za Kostes: R1000 per paartjie