20.08

Lig en Lewe

Die Bron lokaal in Willowbridge Winkelsentrum, langs die Ou Barnyard Teater

‘n Baie spesiale profetiese genesingskurses vir mense wat al aangeraak is deur miskraam, geboorte verlies, aborsie of infertiliteit.

Die kursus strek oor 3 weke

Kostes: R400 pp of R600 per paartjie
20 Aug, 27 Aug, 3 Sep
19:00 – 21:00

RSVP teen 19 Aug by info@diebron.co.za

profetiese genesingskursus

 

Vir meer oor ons bediening Lewe na Miskraam of ons boek “Leeg”…

Luister na Tygerberg 104fm se onderhoud hier

Kyk Die Groot Ontbyt se onderhoud op youtube hier

Deel met vriende

Facebook Twitter Plusone Linkedin

Vorige Byeenkomste

16.12

Spesiale dienste tydens Desember

16 December 2018

Tydens Desember is daar twee ekstra dienste wat plaasvind bo en behalwe ons 2 oggenddienste om 08.00 & 10.00, nl op Versoeningsdag 16 Desember om 08.00 en op Kersdag 25 Desember om 09.00, maak seker jy woon hierdie spesiale dienste by.

06.10

Nuwe Dienstye

6 October 2019

GROOT NUUS: Ons dienstye verander vanaf SONDAG 6 OKTOBER! Ons tweede oggenddiens met Fire Kids, aanddiens asook Elevation Generation se tye verander met die aanvang van die vierde kwartaal.

24.11

Breek Vry

24 November 2019

Fire Kids bied 'n gratis produksie aan 'Breek Vry' met 'n 'all-kids' cast op Sondag 24 November om 10.00 en 18.00. Kom leer hoe om prakties vry te kom van leuens!

18.01

Bronwinkel

18 January 2020

Nuwe, vars, oorspronklike materiaal gebore uit Die Bron Gemeente. Kom koop jou CD elke Sondagoggend by die info toonbank 08.00 & 09.45