16.12

Spesiale dienste tydens Desember

Die Bron @ Die Barnyard Teater Willowbridge Winkelsentrum Tygervallei

Tydens Desember sal daar geen aanddienste plaasvind nie, alhoewel oggenddienste aangaan soos normaal regdeur die skoolvakansie om 08.00 & 10.00. Aanddienste begin weer op Sondagaand 19 Januarie 2020.

Daar is egter twee baie spesiale ekstra dienste wat plaasvind op Versoeningsdag 16 Desember om 08.00 asook op Kersdag 25 Desember om 09.00.

Maak seker jy woon hierdie spesiale dienste by!

Deel met vriende

Facebook Twitter Plusone Linkedin

Vorige Byeenkomste

18.03

Worship Aand

18 March 2020

Agv nuwe wetgewing is hierdie event gekanseleer, hou gerus ons facebook bladsy dop vir aanlyn boodskappe!

08.07

Venue verhuring

8 July 2020

Vir enige event, groot of klein, bespreek die Bron Teater vir jou funksie deur ALS Events. Kontak bookings@alsevents.co.za

07.03

Kinderkerk Opleiding

7 March 2020

Ons volgende opleiding vir nuwe Volunteers by Fire Kids vind plaas op Saterdag 7 Maart van 09.00 - 15.00. Kom leef jou passie vir Jesus uit en kom leer hoe om jou persoonlike verhouding met God te ignite en dit dan vir kinders te leer.

25.02

Kort Woord Kursus

25 February 2020

Gary Kieswetter bied 'n kort in-diepte Woordstudie aan vir 4 opeenvolgende Dinsdagaande vanaf Dinsdag 25 Februarie 2020. Kostes slegs R200 pp vir die hele kursus. Bring jou Bybel en notaboek en kom geniet dit saam.