18.01

Vakansie Dienstye

Die Bron Teater Willowbridge

Vanaf 1 Desember regdeur die skoolvakansie sal daar geen aanddienste plaasvind by Die Bron nie. Aandienste neem weer ‘n aanvang op Sondagaand 19 Januarie om 18.00. Oggenddienste gaan aan soos normaal regdeur die vakansie om 08.00 & 10.00

Daar is ook twee spesiale dienste deur Desember, die eerste een is op Versoeningsdag 16 Desember om 08.00 en dan op Kersdag 25 Desember vind ons Kersdiens plaas om 09.00

Ons vier die Oujaar saam op Sondag 29 Desember om 08.00 & 10.00

Ons Nuwejaarsdiens vind plaas op Sondag 5 Januarie om 08.00 & 10.00

Sien jou daar!

 

Deel met vriende

Facebook Twitter Plusone Linkedin

Vorige Byeenkomste

16.12

Spesiale dienste tydens Desember

16 December 2018

Tydens Desember is daar twee ekstra dienste wat plaasvind bo en behalwe ons 2 oggenddienste om 08.00 & 10.00, nl op Versoeningsdag 16 Desember om 08.00 en op Kersdag 25 Desember om 09.00, maak seker jy woon hierdie spesiale dienste by.

06.10

Nuwe Dienstye

6 October 2019

GROOT NUUS: Ons dienstye verander vanaf SONDAG 6 OKTOBER! Ons tweede oggenddiens met Fire Kids, aanddiens asook Elevation Generation se tye verander met die aanvang van die vierde kwartaal.

24.11

Breek Vry

24 November 2019

Fire Kids bied 'n gratis produksie aan 'Breek Vry' met 'n 'all-kids' cast op Sondag 24 November om 10.00 en 18.00. Kom leer hoe om prakties vry te kom van leuens!

18.01

Bronwinkel

18 January 2020

Nuwe, vars, oorspronklike materiaal gebore uit Die Bron Gemeente. Kom koop jou CD elke Sondagoggend by die info toonbank 08.00 & 09.45