14.07

FIRE KIDS OPEN

FIRE KIDS lokaal langs Barnyard Teater Willowbridge

 

FIRE KIDS OPEN weer Sondag 14 Julie 2019  VIR DIE 3DE KWARTAAL tydens die tweede oggenddiens!  Ons sien baie uit om al ons FIRE KIDS weer in hulle klassies te sien, bring gerus ‘n maatjie en kom geniet die oggend saam met ons! Kom vroeg om te registreer!
FIRE KIDS logo

 

Deel met vriende

Facebook Twitter Plusone Linkedin

Vorige Byeenkomste

24.02

Bronwinkel

24 February 2020

Nuwe, vars, oorspronklike materiaal gebore uit Die Bron Gemeente. Kom koop jou CD of boek elke Sondagoggend by die info toonbank 08.00 & 10.00

21.02

Youth Invasion

21 February 2020

Youth Invasion is 'n konferensie vir jongmense 14-25 jaar oud wat plaasvind van 21-23 Februarie by Die Bron. "Come experience encounters, worship and revival!!" Registrasie by Die Bron Sondae of by webtickets.co.za - Kostes R50pp

26.01

Sondagaand met Rory & Cathi Mole

26 January 2020

Internationale sprekers en Profetepaar Rory & Cathi Mole bedien by Die Bron Sondagaand 26 Januarie om 18.00 Dit sal jou bekragtig en toerus!

24.02

Dienstye by Die Bron

24 February 2020

Let asb op na ons dienstye by Die Bron met Fire Kids tydens die 10.00 diens nou met 7 klasse!