20.03

Fire Kids online winkel

BESTELLINGS EN BETALINGS SLEGS ONLINE

Het jy al jou FIRE KIDS t-shirt of hoodie bestel??
Bestellings sluit Vrydag 15 Maart. Groottes kan nog Sondag 10 Maart kom pas word op die stoep voor en na die diens. Bestellings en betalings slegs online. Discount Coupon for free delivery: firekids2019
en vul asb jou kind se naam, van en FIRE KIDS klas in by “notes about your order Alles word afgelewer by FIRE KIDS waar ons dit dan volgende kwartaal vir julle sal uitdeel. Klik op onderstaande link:

https://store.fanport.co.za/fire-kids/?fbclid=IwAR1kHhrjJSvFTpFlYIl-8L42XskUGhAqy60Bq0rHdZurs-l1ARoOmT7AEHU

Deel met vriende

Facebook Twitter Plusone Linkedin

Vorige Byeenkomste

20.03

Bronwinkel

20 March 2019

Nuwe, vars, oorspronklike materiaal gebore uit Die Bron Gemeente. Kom koop jou CD of boek elke Sondagoggend by die info toonbank 08.00 & 09.45

22.02

Kinderkerk Opleiding

22 February 2019

EKSTRA OPLEIDING vir die wat nie die vorige kon bywoon nie - Vind plaas oor twee dae nl. Vrydag 22 Feb 18.30 en Sondag 24 Feb 12.00-14.00
As jy Passie vir Jesus het en Passie vir kinders, raak deel van ons visie om met kinders te speel, hulle lief te hê, te leer en uit te stuur met Passie vir Jesus!

13.01

FIRE KIDS OPEN

13 January 2019

FIRE KIDS open weer Sondag 13 Januarie vir die 1ste kwartaal na die vakansie. So opgewonde om weer ons kinders daar te hê! Kom vroeg om te registreer.

25.12

Kersproduksie - Wie is hierdie Kind?

25 December 2018

Op Kersdag Dinsdag 25 Desember om 08.30 vir 09.00 bied ons 'n spesiale Kersproduksie aan genaamd - Wie is hierdie Kind? Kom beleef hierdie verhaal van ware liefde van ons God teenoor ons - Gebruik hoofhekingang oorkant Tygervallei Winkelsentrum op Kersdag