08.05

Elevation Youth Camp

Stellenbosch omgewing

Ons is opgewonde om ons heel eerste Elevation Youth Kamp vir Hoërskool leerders aan te bied van 8-10 Mei 2020! Ons gaan fun hê, ons gaan diep duik en ons gaan God se hart soek!!

So join ons vir ‘n awesome naweek van encounters met God , worship voor God en herlewing saam met God!!

Kostes beloop R550 per persoon waarvan R225 as deposito tydens registrasie betaal word. Dit vind plaas in die Stellenbosch omgewing

Registreer by die infodesk op Sondae oggende, by Elevation Youth of kontak info@diebron.co.za of

Klik hier vir inskrywingsvorm:EYC Inskrywing 

Voltooi en stuur saam met bewys van betaling na info@diebron.co.za om registrasie te verseker.

 

 

EYC Inskrywing

 

Deel met vriende

Facebook Twitter Plusone Linkedin

Vorige Byeenkomste

18.03

Worship Aand

18 March 2020

Agv nuwe wetgewing is hierdie event gekanseleer, hou gerus ons facebook bladsy dop vir aanlyn boodskappe!

08.07

Venue verhuring

8 July 2020

Vir enige event, groot of klein, bespreek die Bron Teater vir jou funksie deur ALS Events. Kontak bookings@alsevents.co.za

07.03

Kinderkerk Opleiding

7 March 2020

Ons volgende opleiding vir nuwe Volunteers by Fire Kids vind plaas op Saterdag 7 Maart van 09.00 - 15.00. Kom leef jou passie vir Jesus uit en kom leer hoe om jou persoonlike verhouding met God te ignite en dit dan vir kinders te leer.

25.02

Kort Woord Kursus

25 February 2020

Gary Kieswetter bied 'n kort in-diepte Woordstudie aan vir 4 opeenvolgende Dinsdagaande vanaf Dinsdag 25 Februarie 2020. Kostes slegs R200 pp vir die hele kursus. Bring jou Bybel en notaboek en kom geniet dit saam.