28.09

CAMP IGNITE

S.O.S Outdoor Centre, Villiersdorp

 

Camp Ignite is ‘n lewensveranderende geleentheid vir Gr4-7’s en word aangebied deur Camp Escape en Die Bron. Dit vind plaas van 28-30 September en gee jou kind die geleentheid om meer te groei in sy persoonlike verhouding met God en terselfdertyd groot pret te hê. Die tema is: Facing your Giants. Beperkte plek beskikbaar! Inskrywings sluit 21 September 2018.

Klik op die links hieronder vir meer inligting:

CAMP IGNITE 2018 INSKRYWINGSVORM

KYK PROMO VIDEO HIER

Kontak Ria by 083 274 8782 of epos bestuur@campescape.co.za of besoek www.campescape.co.za

CAMP IGNITE 2018 A4 PAGE 01

Deel met vriende

Facebook Twitter Plusone Linkedin

Vorige Byeenkomste

20.07

Kinderkerk Opleiding

20 July 2019

Ons volgende opleiding vir nuwe Volunteers by Fire Kids is vroeg in die 3de kwartaal, die 20ste Julie. Kom leef jou passie vir Jesus uit en kom leer hoe om jou persoonlike verhouding met God te ignite en dit dan vir kinders te leer.

14.07

FIRE KIDS OPEN

14 July 2019

FIRE KIDS open weer Sondag 14 Julie vir die 3de kwartaal na die vakansie. So opgewonde om weer ons kinders daar te hê! Kom vroeg om te registreer.

11.06

Nuwe Lede Ete

11 June 2019

Vir alle nuwe lede wat in die laaste twee kwartale aangesluit het by Die Bron en nog nie 'n nuwe lede ete bygewoon het nie, ons nooi jou om lekker saam met ons te kom kuier en eet op Dinsdagaand 11 Junie om 18.30 vir 19.00

31.05

Voorhuwelikse Kursus

31 May 2019

Alle verloofde paartjies, kom belê in jou huwelik! 31Mei - 1Junie in Die Bron lokaal. Registrasie noodsaaklik by info@diebron.co.za Kostes: R1000 per paartjie