15.06

Camp Escape

Kleinmond Wes-Kaap

Camp Escape se visie is om kampe aan te bied met unieke programme en kreatiewe idees. Deur pret en avontuur word jongmense voorgestel aan ‘n persoonlike verhouding met Jesus Christus.

Hierdie gewilde avontuurkamp vind plaas van 15 – 21 Junie 2019 in Kleinmond. Die Early Bird Special is beskikbaar tot 31 Maart 2019 so maak gebruik van hierdie afslag.

Daar is verskeie betalings opsies beskikbaar, ook ‘n paaimente opsie

Besoek www.campescape.co.za of  gaan na hulle facebook bladsy by: facebook.com/CampEscapeyouth

of kontak bestuur@campescape.co.za

52113234_1061922764008450_5347389134270889984_n

 

Deel met vriende

Facebook Twitter Plusone Linkedin

Vorige Byeenkomste

09.04

Doop + infosessie

9 April 2019

Handeling 2:38 sê - Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word. Daar is 'n inligtings sessie oor wat die Woord sê oor gelowige Doop op Dinsdag 9 April om 19.00 in die Bron lokaal. Ons volgende doopgeleentheid is Sondag 14 April.

19.04

Paasnaweek Dienste

19 April 2019

Paasvrydag 19 April om 08.00 vier ons Jesus se liefdesoffer met 'n baie spesiale diens en nagmaal! Sondagoggend 21 April vier ons Sy opstanding tydens beide oggenddienste 08.00 & 09.45. Daarna vind die "Ek en my huis" uitreik plaas...

19.05

Fire Kids online winkel

19 May 2019

Koop jou Fire Kids T-shirt of hoodie op ons nuwe online winkel. Discount coupon beskikbaar. Bestellings en betalings slegs online en slegs oop tot 15 Maart. BESTEL ASAP!

03.05

Deurnag gebed

3 May 2019

Onthou om jou stem regtig te laat tel in Suid-Afrika! Kom sluit aan by ons deurnag gebeds inisiatief eerskomende Vrydag 3 Mei van 19.00 Vrydag tot 07.00 Saterdag oggende. Gebruik die middelste hek by Willowbridge en kom of net vir 'n korter tyd of bly die hele nag.