27.05

Byeenkomste sluit, Huisbesoek aanlyn

By jou huis op jou rekenaar of foon

DIENSTE SLEGS AANLYN TOT DIE LOCKDOWN LIG!

Dienste by Die Bron word nou slegs aanlyn aangebied via Facebook en Youtube totdat die lockdown gelig word. Geen dienste word fisies by die Teater gehou as gevolg van wetgewing rakende groot byeenkomste nie. Ons samekomste hervat weer sodra wetgewing dit toelaat.

Ons gaan jou steeds bedien sommer daar in jou eie huis op facebook en youtube met ons program – Huisbesoek

Kyk gerus hier na al die verskillende tye en programme:

 

 

 

Deel met vriende

Facebook Twitter Plusone Linkedin

Vorige Byeenkomste

18.03

Worship Aand

18 March 2020

Agv nuwe wetgewing is hierdie event gekanseleer, hou gerus ons facebook bladsy dop vir aanlyn boodskappe!

27.05

Venue verhuring

27 May 2020

Vir enige event, groot of klein, bespreek die Bron Teater vir jou funksie deur ALS Events. Kontak bookings@alsevents.co.za

07.03

Kinderkerk Opleiding

7 March 2020

Ons volgende opleiding vir nuwe Volunteers by Fire Kids vind plaas op Saterdag 7 Maart van 09.00 - 15.00. Kom leef jou passie vir Jesus uit en kom leer hoe om jou persoonlike verhouding met God te ignite en dit dan vir kinders te leer.

25.02

Kort Woord Kursus

25 February 2020

Gary Kieswetter bied 'n kort in-diepte Woordstudie aan vir 4 opeenvolgende Dinsdagaande vanaf Dinsdag 25 Februarie 2020. Kostes slegs R200 pp vir die hele kursus. Bring jou Bybel en notaboek en kom geniet dit saam.