24.11

Breek Vry

Bron Teater, Willowbridge Winkelsentrum, Tygervallei

Ons word so gou vasgevang in die vyand se leuens dat ons dit nie eers besef nie. Ons gaan aan met ons lewe en boelie ander omdat ons geboeilie word deur daardie leuens. God is egter heeltyd by ons en stuur mense om ons die regte pad te wys. Begin Hom sien vir die Verlosser wat Hy is en BREEK VRY!

FIRE KIDS bied hierdie produksie aan met ‘n all-kids cast en ons FIRE KIDS klasse, maar met ‘n boodskap wat elke persoon, groot of klein sal vrymaak.

Daar is twee vertonings Sondag 24 November om 10.00 & 18.00 . Toegang Gratis

 

Deel met vriende

Facebook Twitter Plusone Linkedin

Vorige Byeenkomste

15.11

Bronwinkel

15 November 2019

Nuwe, vars, oorspronklike materiaal gebore uit Die Bron Gemeente. Kom koop jou CD elke Sondagoggend by die info toonbank 08.00 & 09.45

20.09

CAMP FIRE (VOL BESPREEK)

20 September 2019

DIE KAMP IS ONGELUKKIG NOU VOL BESPREEK! FIRE KIDS bied aan CAMP FIRE! Met die tema: We are Friends, vir alle Gr 4-7's.

20.08

Lig en Lewe

20 August 2019

'n Baie spesiale profetiese genesingskurses vir mense wat al aangeraak is deur miskraam of geboorte verlies.

31.08

Step Up Ouers: Geestelike Intelligensie Kursus

31 August 2019

Ouers met laerskoolkinders of werk jy met kinders? - Ons bied 'n Geestelike Intelligensie kursus, Bron lokaal Saterdag 31 Aug 09.00 - 13.00 aan. Leer om prakties jóú kind te leer om in geestelike oorwinning te staan. Beperkte plek!