Vroueoggende

Nader aan Hom

Wat dit behels

Meer Inligting

Ons bied van tyd tot tyd Vroueoggende aan by Die Bron om vroue te bedien en saam te groei in ons wandel met God. Vrouens besef die waarde van gesonde verhoudings en daarom fokus ons eerstens op ‘n gesonde verhouding met ons getroue Vader, ons geliefde Jesus en kosbare Heilige Gees. Wanneer hierdie verhouding ‘n immer groeiende werklikheid is, vloei alles wat nodig is dan hieruit en word ons as individue en families gesonder, sterker en meer effektief in die Koninkryk van God.

Vir meer inligting kontak

DIE BRON KANTOOR

E: info@diebron.co.za