Troues

Vir altyd joune

Wat dit behels

Meer Inligting

Staan jy op die punt om te trou? Kontak Henry Pike of Jaco Vollgraaff om as huweliksbeampte op te tree by jou seremonie.

By die Bron glo ons om gesonde stabiele huwelike te bevorder. Daarom is dit belangrik dat mense in hulle toekoms belê veral met die persoon wat daar gaan wees vir jou deur dik en dun. Kom woon ‘n kort voorhuwelikse kursus by en leer oa oor verwagtinge, kommunikasie, die gevaar van teleursteling en hoe om dit te hanteer. Dit is ‘n moet vir almal wat trou.

Spreuke 14:23 leer ons: “Harde werk bring beloning” Die beloning om in jou voorgenome huwelik te belê, is dat jy die vrugte gaan pluk van ‘n leeftyd van vreugde saam.

Vir meer inligting kontak

Henry Pike

E: henry@diebron.co.za

 

Jaco Vollgraaff

E: jaco@diebron.co.za