Sozo Bediening

Sozo Bediening

Wat dit behels

Meer Inligting

Sozo is die Griekse woord vir ‘gered, genees en bevry’. Sozo bediening is ‘n unieke innerlike genesings bediening gerig daarop om enige blokkasies in jou persoonlike verhouding met die Vader, Seun en Heilige Gees, te verwyder. Wanneer jou verhouding herstel is, kan jy in die bestemming lewe waarvoor jy geroep is.

Dit is ‘n Heilige Gees geleide berading wat deur 2 of 3 persone gefasiliteer word. Daar is ‘n fooi van R350 per sessie, kontak sozo@diebron.co.za vir meer inligting

unnamed-5

 

Vir meer inligting, of om ‘n afspraak te maak, kontak Ettien van Vuuren by sozo@diebron.co.za