Prayer

Gebed verander sake

Wat dit behels

Meer Inligting

Gebed is ons primêre kommunikasie met God. Dit is ons voorreg as kinders van God om met ons Vader te gesels. Dan kom ons in kontak met Sy idees, visie en leiding sodat ons ‘n magtige instrument in Sy hand kan wees en hemel aarde toe bring. So kan ons deel wees van God se werk in mense se lewens.

Gebed is passie vir God se teenwoordigheid!

 

Sondagoggend

Sondae: 07.15
Barnyard voorportaal, Willowbridge

Maandagaande

Maandae: 19.00
Fire Kids lokaal, langs Barnyard Teater Willowbridge

Vir meer inligting kontak

Franco Camarena

E: franco@diebron.co.za