Oggendselgroepe

Oggendselgroepe

Wat dit behels

Meer Inligting

Vir die mense wat beskikbaar is om in die oggende bymekaar te kom, is hierdie die geleentheid om met mede gelowiges te fellowship. ‘n Selgroep is waar ons ons verhouding met God en met mekaar versterk, van Hom en van mekaar leer sodat ons kan groei en ontwikkel in die volle potentiaal wat Hy vir ons beplan het.

Daar is ook ‘n weeklikse oggend selgroep vir weduwees/wewenaars of enkellopendes van ongeveer 50+ in ouderdom. Kontak gerus ons kantoor vir meer inligting.

 

Vir meer inligting kontak

Die bron kantoor

E: info@diebron.co.za