Jong volwasse selgroepe

Intens oor God

Wat dit behels

Meer Inligting

In ons werkende jong volwasse selle skep ons ‘n atmosfeer vir jongmense om hulle passie vir Jesus uit te leef in die gemeente. Hulle bou verhouding, groei en daag mekaar uit om meer van God te beleef op ‘n daaglikse basis deur uit te reik na mekaar en ander om hulle. Hier word ‘n geleentheid geskep om die lewe in Jesus te kan geniet en te beleef.

Vir meer inligting kontak

Die bron kantoor

E: info@diebron.co.za