Huwelikskursus

Herontdek jou liefde

Wat dit behels

Meer Inligting

Wil jy jou huwelik verryk? Ons huwelikskursus bevat praktiese en belangrike stappe na ‘n vervulde huwelik toe. Leer hoe om beter te kommunikeer en ruimte te skep vir mekaar se individuele gawes en talente. Hierdie is geskryf deur bekende prediker en skrywer Jimi le Roux wat al amper 30 jaar in voltydse bediening staan.

As jy belangstel om die volgende kursus by te woon, kontak ons kantoor by info@diebron.co.za

Vir meer inligting kontak

Die bron kantoor

E: info@diebron.co.za