Hou aan aanhou

Rhona Kieswetter Boek

Wat dit behels

Meer Inligting

Ek deel graag ‘n gratis rowwe ‘draft’ van my boek – Hou aan aanhou, geskryf oor ‘n periode van 15 jaar waartydens ek deur ‘n baie moeilike tyd van my lewe gegaan het. Daar is 42 hoofstukke wat vol van die Woord is wat vir my soveel hoop en herstel gebring het – Rhona Kieswetter

Klik op link onder

Rhona Kieswetter boek – Hou aan aanhou

Dit sal slegs beskikbaar wees tydens die lockdown om te gebruik as Bybelstudie