Dansbediening

Kom leef jou kreatiwiteit uit met dans

Wat dit behels

Meer Inligting

Die Bron bied gereeld produksies aan waar danse gebruik word om ‘n boodskap oor te dra.

Almal met ‘n hart vir dans en beweging is welkom, maak nie saak wat jou vlak van tegniese vaardigheid is nie. Al wat nodig is, is ‘n begeerte om te dans en om ons Koning op so ‘n manier te aanbid en te verheerlik.