Aanbidding

Alles vir Hom

Wat dit behels

Meer Inligting

Aanbidding is die uitdrukking van ons verhouding met God. In Die Bron het ons ’n passie vir aanbidding wat uit ’n opregte, gefokusde hart op God gerig is. Wanneer ons Hom met gees, siel en liggaam aanbid, gaan ons oë oop om Hom te sien. In die belewenis van Sy teenwoordigheid verander Hy ons lewens op elke vlak en trek Hy ons in nog dieper aanbidding nader aan Hom.

Sondae oggende

Die Bron Lokaal, Willowbridge

Sondae aanddiens

Die Bron Lokaal, Willowbridge

Donderdae oefeninge

Donderdae: 19.00

Die Bron Lokaal, Willowbridge

Sien ook ons Kalender vir alle ander Aanbiddings geleentheide

 

Vir meer inligting en oudisies kontak

Jaco Vollgraaff

E: jaco@diebron.co.za