Venue Verhuring

DIE BRON TEATER VERHURINGS

 

Die volgende opsies is beskikbaar:

DIE BRON TEATER - ten volle toegerus met 600 sitplekke

Wegbreek Lokaal 1 - Akkommodeer 80 mense

Wegbreek Lokaal 2 - Akkommodeer 60 mense

HUUR VAN DIE TEATER MAAK OOK DIE VOLGENDE OPSIES MOONTLIK:

 

Verskeie pakkette beskikbaar

Verskeie vertonings kan gereël word

In-huis Spyseniering

Genoeg parkering

Kontak info@diebron.co.za  of 076 305 4922 vir meer inligting